53°25′50″N 10°14′01″O / 53.43056°N 10.23361°O
Neuengamme was 'n Duitse konsentrasiekamp tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die kamp was ongeveer agtien kilometer aan die suidooste van Hamburg in die dorp Neuengamme geleë.[1]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search